SAKOV Missie

Om kerkorreliste te ontwikkel en te ondersteun om funksionele, relevante en ge-inspireerde diens te lewer aan gemeentes in Suider-Afrika wat gebruik maak van die Afrikaanse kerklied.

SAKOV Visie

Om ‘n vereniging te wees wat streef om te verseker dat ontwikkeling en opleidingsbehoeftes van lede progressiewe realisering toon ten opsigte van universele asook eiesoortige skoling, verbetering in die gehalte van kerkorrelspel en eliminering van ongewensde praktyke onder Suider-Afrikaanse kerkorreliste.