Benewens Vir die Musiekleier publiseer SAKOV jaarliks twee Nuusbriewe, naamlik een in Junie en een in Desember. Daarin verskyn nuuswaardighede wat met SAKOV en SAKOV-lede te make het. Daar het reeds 61 Nuusbriewe verskyn.

SAKOV-lede word aangemoedig om bydraes aan die redakteur, Marian Steyl, by nuusbrief.sakov@gmail.com te stuur.

SAKOV-lede kan hier vorige Nuusbriewe in PDF-formaat aflaai. Onthou jy moet ingeteken wees om die nuusbrief te kan aflaai.